R50 pledged so far
R 50,000 Dream Goal
1 Backers
Die Jo Christal Span betsaan uit 4 gekwalifiseerde en uiters passievolle personeellede. In elkeen van ons brand daar 'n vuur van inspirasie en passie vir AL ons leerders. Ons glo in die buitengewone krag van drama as medium as 'n transformatiewe buitemuurse aktiwiteit. Elke kind waarmee ons 'n pad stap is belangrik en hul groei is ons eerste prioriteit.