Plaashuis - Kortfilm

Plaashuis is 'n beplande kortfilm wat handel oor twee vroue wat ‘n moordtoneel op 'n plaas skoonmaak. Met Martelize Kolver, Nicola Hanekom en Albert Pretorius.

South Africa Film and Video

R94,804 pledged so far

45%

R 208,200 Dream Goal

67 Backers

The Team

Geselskap: Martelize Kolver, Nicola Hanekom en Albert Pretorius Skrywer en Regisseur: Dian Weys Vervaardigers: Keenan Arrison, Le Roux Fourie en Mandelise van Loggerenberg Kinematograaf: Chris Lotz Kostumier, grimeer- en haarkunstenaar: Charlene Goliath Green Produksie-ontwerper: Rocco Pool Klank: Leith Morkel Redigeerder: Bianca Bothma